HOËRSKOOL
PRESIDENT
Hoërskool President

Handboeke

HANDBOEKUITREIKINGS

  1. Alle handboeke moet met plastiek oorgetrek wees.
  2. Nie 'contact' nie, dit laat die boeke na ’n tyd lelik lyk en die ore ombuig.
  3. Maak gebruik van gewone plastiek, asb. (Geen bruinpapier)
  4. Leerders het tyd tot 4 Februarie 2014 om al sy/haar handboeke oor te trek.
  5. As handboeke wegraak moet leerders die vervangingswaarde van die boeke betaal, voordat sy/sy weer handboeke sal ontvang.
  6. Indien leerders nie hul handboeke mooi oppas nie, sal u as ouer verantwoordelik gehou word vir die vervanging van die boek.
  7. Leerders moet hul name aan die binnekant van die handboeke skryf, daar is ’n geskikte plek daarvoor.
  8. Leerdrs moet asb. nie in die handboeke skryf/teken nie, sou dit gebeur, sal u as ouer, ook die vervangingswaarde van die boeke moet betaal.

Navrae: Mev. L Hibbert

Terug na Finansies