HOËRSKOOL
PRESIDENT
Hoërskool President

Disa

Die Disa is ons eie skoolkoerant!

Die redaktrise vir 2013 is Desiré de Jager.

Alle leerders, wat hou van Afrikaans, graag skryf of goed is met rekenaarprogramme soos Word, Publisher en Photoshop, is welkom om by die span op 'n Woensdag van 14:00 tot 15:30 aan te sluit.

Van tyd tot tyd woon ons ook kursusse by, wat deur Die Burger aangebied word.

Leerders werk hoofsaaklik by die huis aan hulle artikels en  rond net die finale kopie af op 'n Woensdag.

Onderwyseres betrokke  by die Disa: Me.  Smit.

 

Die Disa is baie dankbaar vir Mev. Andriesa Jacobs, wat tot op hede die Disa vir ons in kleur laat druk het.  Enige persoon van die publiek, wat ons graag sal wil help met die druk van die Disa is welkom om Me. Smit te kontak by 021 591 5181

Terug na Kultuur