HOËRSKOOL
PRESIDENT
Hoërskool President

Flinkdink

Flinkdink is 'n vasvra kompetisie wat met groot entoesiasme begin is
deur mnr.  PGH Colyn, vorige skoolhoof van President.  

Mnr. Colyn wou graag leerders se algemene kennis verbeter en hulle meer bewus maak van lees.

Flinkdink het in 2010 sy eerste wenner opgelewer.
Die prysgeld van R2000, is gewen deur Japie Kruger (toe gr10).  
Die afgelope twee jaar is die prys deur Lelanie Hoffmann (12A) gewen.

Terug na Kultuur