HOËRSKOOL
PRESIDENT
Hoërskool President

Mnr. en Mej. President

 

Organiseerder: Mev. Kok

Elke 2de jaar word die mooiste Pressie-meisie en aantreklikste Pressie-seun tydens ‘n glansgeleentheid bekroon.

‘n Pragtige aand vol glans, skoonheid, talent, modes en spiere!

Alle graad 10-12's mag deelneem en SLEGS leerders van Hoërskool President.

Wenners van Mnr. en Mej. President 2013:

Mej. President: Annika van der Merwe
Mnr. President: Tiaan Belmer

Terug na Kultuur