HOËRSKOOL
PRESIDENT
Hoërskool President

Lee-Ann de Kock

Lee-Ann de Kock 2009

 

Lee-Ann de Kock het die groot prestasie behaal om vanjaar die Dekaan se medalje te ontvang as topstudent aan die Kaapstad se Universiteit van Tegnologie.

 Sy het in 2010 vir die Nasionale Diploma in Radiografie Diagnosties ingeskryf. Sy het in al 14 vakke onderskeidings behaal, met ’n gemiddelde persentasie van 88% oor die drie jaar wat sy studeer het.

Terug na Oud-Presidenters