HOËRSKOOL
PRESIDENT
Hoërskool President

Marco Marais

Marco Marais 2010

 

Marco is vir die Rugby Liga se Suid-Afrikaanse Studente span gekies om Suid-Afrika gedurende Julie 2013 by die Suid-Afrikaanse Studente Wêreldbeker in Leeds, Engeland te verteenwoordig.

 

Terug na Oud-Presidenters