HOËRSKOOL
PRESIDENT
Hoërskool President

Hennie Nortje

Hennie Nortje 1974

 Hennie Nortje hou die President-naam hoog

 Hennie Nortje, ’n oud-Presidenter, (1974) het vanjaar die Eugene Marais prys vir sy digbundel “In die skaduwee van soveel bome” ontvang.

Hy is tans ’n mediese dokter by die N1 Stad Hospitaal.

16 Oktober 2013:   Hennie is vanjaar se wenner van die Ingrid Jonker-prys. Hy het die prys met sy debuutbundel, In die skadu van soveel bome, gewen. Die Ingrid Jonker-prys word jaarliks beurtelings aan 'n Afrikaanse of Engelse debuutdigbundel toegeken.

Terug na Oud-Presidenters