HOËRSKOOL
PRESIDENT
Hoërskool President

Francois du Toit












Ons is besonder trots op Francois du Toit. Hy is die 0/17 Wêreldkampioen en die beste veldteikenskut in die land.

  • 2009:  SA Nasionale 0/17 kampioen
    SA Veldteikenskiet Kleure
    0/17 Wêreldkampioen (Pretoria)
  • 2010:  WP 0/17 Kampioen
    SA Nasionale 0/17 Kampioen
    SA Veldteikenskiet Kleure
    Wêreldkampioenskappe 0/17: Behaal tweede plek (Debrecen Hongarye)

  • 2011:  WP 0/17 Kampioen
    SA Nasionale 0/17 Kampioen
    Vierde by SA Veldskietkampioenskappe
    0/17 Wêreldkampioen (Velo D'Astico Italië)

  • 2012:  WP 0/17 Kampioen
    WP Ope-Klas Kampioen
    SA Nasionale Ope-Klas Kampioen
    Wêreldkampioenskappe 0/17: Behaal eerste plek (Isjorden Noorweë)
  • 2013:  WP Kleure
    Hy neem vanaf 28 Augustus tot 2 September aan die Wêreldkampioenskappe in Ebern, Duitsland, deel







Terug na Prestasies in sport