HOËRSKOOL
PRESIDENT
Hoërskool President

Netbal

 

Oefentye:  Dinsdae en Donderdae, 14:30 - 16:30

Wedstryde:  Donderdag en / of Saterdag

Oefendrag: 

Tekkies met Sokkies, LO Klere

Kleredrag vir wedstryde: Bestel by Finansiële Kantoor

Kleredrag vir wedstryde: Bestel by Me. Venter.

Afrigters:

0/14 A en B:  Mej A Van Heerden

0/16 A en B:  Me. C Knoetze

0/19 A en B:  Me. S Kotze Van Dyk

 

Terug na Sport