HOËRSKOOL
PRESIDENT
Hoërskool President

Rugby

President Rugby002 edit01 

 0/19 Rugby-span

 

Oefentye:  Dinsdae en Donderdae 15:00 - O.14, O.15 & O.16 |  16:00 - O.19

Oefendrag:

Alle junior (O.14 - O.16) en O.19B  spanne speel in 'n soliede rooi rugby trui met die Disa daarop, wit kraag en 'n swart rugby broekie.

 1ste Span:

Speel in 'n soliede wit trui met 'n rooi kraag, rooi broekie en rooi sokkies met 'n wit omhulsel. Die wit trui soos dit bekend staan is die skool se trots, en word sedert 1974 deur ons eerste span gedra.

Ons het 'n alternatiewe trui vir die 1ste span wat 'n rooi en wit streeptrui is.

 

Terug na Sport